top of page

Accommodation - B&B and Guesthouses

Droombos Plaashuis

Droombos Plaashuis

for Potchefstroom, from Potchefstroom

Office:

072-019-1916

Mobile:

072-091-916

WhatsApp:

072-019-1916

E-Mail:

Address:

Buffelsvlei Boskop Potchefstroom

About Our Business

Droombos is n gastehuis op n aktiewe plaas in Potchefstroom omgewing. Dit is geleƫ teen die Mooirivier en die Boskopdam. Die groot aantrekkingskrag is die wonderlike rustige omgewing van die gastehuis. Jy kan hier ontspan, visvang en stap. Hier is meer as 100 voƫlspesies en ons het n bewaringsprogram vir skoenlappers. Daar kan 10 mense slaap in die gastehuis. Die huis is goed toegerus vir selfsorg. Dit is ideaal vir familiekuiers, klein funksies soos kombuistee's en babatee's. Ons hou ook klein onthale vir tot 25 mense gedurende die week, bv. werksfunksies.

Let's Connnect

Share This Profile

Photo Gallery

TGTG Facebook.png
TGTG Instagram.png
TGTG TikTok.png

Articles and Links

Regional Events Calendar

Things to Do in Potchefstroom

Places to Stay

Potch Gazette

5239e0d5-cabf-4611-bb6a-07ab1c08fd7f

bottom of page