top of page

Child Care and Education - Baby Sitters Creche Playgroup

Mooirivier Rep en Roer Kleuterskool

Mooirivier Rep en Roer Kleuterskool

for Potchefstroom, from Potchefstroom

Office:

018-294-5104

Mobile:

N.A

WhatsApp:

N.A

E-Mail:

Address:

121 Thabo Mbeki Way, Potchefstroom, 2531, South Africa

About Our Business

Mooirivier Rep en Roer Kleuterskool is gestig in 1937 as ‘n vereniging sonder om wins na te jaag, en het ‘n reputasie opgebou as een van Potchefstroom se voorste pre-primêre skole. Die skool bied ‘n optimale balans tussen die stimulasie van ons kinders se kreatiewe potensiaal, en hul emosionele en sosiale ontwikkeling, in voorbereiding vir die meer formele akademiese eise van ‘n primêre skool. Ons is geleë op die Bult en is deel van Laerskool Mooirivier. Laerskool Mooirivier beskik oor sy eie private kleuterskool wat kleuters, die jaar wat hulle vier jaar oud word voorberei vir graad 1. Skakel Mev. Hendra Greyling (Skoolhoof van Rep en Roer Kleuterskool) gerus tydens skoolure by tel nr. 018-294-5104 vir verdere inligting.

Let's Connnect

Share This Profile

Photo Gallery

TGTG Facebook.png
TGTG Instagram.png
TGTG TikTok.png

Articles and Links

Regional Events Calendar

Things to Do in Potchefstroom

Places to Stay

Potch Gazette

f65443a4-b392-4215-b5ec-c67c719c63de

bottom of page