top of page

NWU PUKKE Eikenhof Dameskoshuis

The Go To Guy Sharp.png

"Welcome to our business and thank you for your interest, We hope that we can assist you today with your enquiry"

The Go-To Guy Potchefstroom Computer Working.png

About Our Business

"Where imagination meets innovation – transforming visions into vivid realities."

In die somer van 1958 is die eerste senior dameskoshuis van die POK gestig deur prof Van der Merwe. Hy het Eikenhof-dameskoshuis vernoem na sy geboorteplek, die plaas Eikenhof. Die plaas het oorspronklik aan sy oupa, C.L. Neethling, behoort, wat eikelanings op die plaas aangeplant het. C.L. Neethling het dikwels vir sy kleinkinders verduidelik dat hy hierdie eikebome geplant het as ʼn simbool van krag en skoonheid. In 1991 is Eikenhof opgerig as ʼn senior dameskoshuis van die POK. In 1992, na verstryking van die huurkontrak, het dit egter ʼn manskoshuis van die onderwyskollege geword. In 1993 het die POK die koshuis gekoop en het dit weereens ʼn senior dameskoshuis geword. In 2000 het Eikenhof, wat aanvanklik slegs derdejaar- en ouer studente gehuisves het, sy deure ook vir eerste- en tweedejaarstudente geopen. Eikenhof is reeds ʼn bekende juweel op die NWU se Potchefstroomkampus. As die kleinste dameskoshuis op kampus, met slegs 134 enkelslaapkamers, is Eikenhof ʼn unieke en vriendskapsgeoriënteerde koshuis. Ons staan definitief nie terug vir die groter koshuise nie, want ons beskou elke dame as deel van die gesin en ons gun haar die ruimte om haar individualiteit uit te leef in haar nuwe tuiste, Eikenhof.
Untitled design (3).png

Office:

Mobile:

WhatsApp:

Contact Details

Dive into the extraordinary with us! We're just an email, a call, or a visit away

018-299-1300

N.A

E-Mail:

N.A

Address:

38 President St, Potchefstroom, 2520, South Africa

N.A

AICutout_wf6t.png

Let's Connect

Connect with us today and let’s make something amazing together! Reach out on

Photo Gallery

TGTG Facebook.png
TGTG Instagram.png
TGTG TikTok.png
AICutout_1sk6.png

Share This Page

If you enjoyed your experience with us, spread the joy! Share our business card with your friends and family.

The Go-To Guy Info Corner

Regional Events Calendar

Things to Do in Potchefstroom

Places to Stay

Potch Gazette

dbd98ab9-da1d-44f8-8877-c1daeefbe4c1

bottom of page