Tragiese Einde aan Jimny Buitelug Byeenkoms in Clarens
Die opgewonde atmosfeer van die Jimny buitelug byeenkoms in Clarens die afgelope naweek het 'n skielike skokkende wending geneem. Twee deelnemers, 'n man en 'n vrou, beide 50 jaar oud en afkomstig van Gauteng, is dood aangetref in hulle tent nadat die meerderheid van die Jimny eienaars die terrein verlaat het.
Moontlike Gasvergiftiging die Oorsaak
Vroeƫ aanwysings dui daarop dat 'n brandertjie, wat binne die tent gevind is en waarop 'n ketel met water gestaan het, moontlik verantwoordelik was vir hulle noodlottige einde. Beide liggame is ontdek op hul beddens met die onmiskenbare reuk wat hangend in die tent was.
Nota: Hierdie deel van artikel opgedateer weens nuwe inligting, voorheen was geglo die brandertjie was gas gedrewe, wat nie die geval is nie
Die paartjie was verloof en volgens bronne was hulle dalk al reeds Saterdag oorlede.
Die Organiseerders het die volgende geplaas
Dear Jimny Family
It is with profound sadness that we confirm the passing of two camping guests at the Jimny Gathering event. Their bodies were discovered in a glamping tent on Monday morning, 25th September 2023, after the majority of the Jimny community had departed. Medics on site identified them as a male anda female. The site was cordoned off, and the authorities were immediately informed.
The cause of death is currently under investigation, with initial indications pointing towars poissible carbon monoxide poisining from a cooker device brought into and used in the tent.
At this time we are refraining from disclosing the identities out of respect for the families' privacy.
We extend our deepest condolences to the families affected by the tragic incident. Our hearts are heavy, and we are devestated as organisers and as a tight-knit Jimny community.
Jimny Gathering Team