Opsoek na 'n student wat 'n ekstra inkomste wil verdien, wat ekstra tyd in hulle skedule oop het. Student moet goed wees met administrasie, eie vervoer hê en goeie tydsbestuur.
Student moet vir ten minste 4 ure elke dag beskikbaar wees, Maandag tot Vrydag. Dit is 'n assistent posisie met basiese salaris en vooruitsigte van kommissie.
As jy belangstel kontak 082 347 7117

Hi, ek is die oorspronklike poster en wil hê dat julle asb sal afhaal, die posisie is gevul en nou word ek steeds met boodskappe oorval. Baie dankie