Deeltydse Werk vir 'n Student Beskikbaar
Op soek na 'n student wat belangstel om deeltyds te werk vir 'n paar uur as 'n agent vir 'n kunstenaar. Betaling en werkure sal in oorleg met die kandidaat bepaal word.
Verantwoordelikhede sal insluit:
- Hantering van navrae vir optredes.
- Administratiewe take soos die reëlings vir klank, repertoire, vervoer, oornagverblyf, klanktoetse, betalings en Fakture
- Af en toe ondersteuning met sosiale media.
Geen vorige ervaring is nodig nie. Die ideale kandidaat moet egter oor uitstekende taal- en kommunikasievaardighede beskik, asook toegang tot WiFi en 'n eie telefoon hê.
Moet buigsaam wees om op navrae te reageer.
Indien jy belangstel, stuur asseblief 'n WhatsApp-boodskap.
Ek, Frieda Brand, sal die nuwe persoon aanstel en oplei tot hulle selfstandig kan werk.
Kontak: Frieda Brand
Telefoonnommer: 079-767-8934