Opsoek na n student met eie vervoer om my te help met 2 tieners by die skool en huis weer te kry, te kyk dat huis werk gedoen is en seker maak hulle leer en ken hulle werk.
Indien jy belangstel, afrikaans sprekend is, eie vervoer het met lisensie en opsoek is na ekstra sakgeld stuur my dan n wapp 0725068031
Sleg studente wat beskikbaar is Maandae tot Vrydae 6:30 tot 07:15 en dan weer 13:30 tot 15:30.

Ek is nie 'n student nie, maar het al vantevore by die Puk klas gegee. Ek het tutor ondervinding met 'n seuntjie wat homeschooling gedoen het. Ek het ook vir verskeie ouderdoma kinders privaat Afrikaans lesse aangebied. Ek besig met my 3de Tefl kursus. Ek het my eie vervoer en is in die middae beskikbaar. Ek is Martina en my nr is 0824437440
Like
Reply