Goeie môre! Ek is opsoek na 'n betroubare persoon wat vervoerdienste aanbied in Potchefstroom Dit is vir 2 skoliere vanaf 'n skoolkoshuis na Olympus Akademie 2 maal per week. Dit is ongeveer 3km.
Hi, ek is 'n maatskaplike werk student en stel belang indien die hulp nog benodig word. Whatsapp my asb via 061 521 7847.
Ek stel belang is tans n onderwys student so het goeie verhoudings met skoliere.
076762 4099 Marizelle
Ek stel belang😁 Ek bly ook naby, my nommer is 073 636 8989- Groete, Robbie.
Hallo, ek stel graag belang.
Kontak my asseblief by 082 947 7263