Vertigo Potchefstroom is 'n nuwe moderne nagklub wat eersdaags sy deure in Potchefstroom gaan oopmaak!
Kom word deel van Vertigo se span:
Ons benodig Kroegdames en mans. bo 21 jaar.
Kaartjie verkopers
Bouncers/sekuriteit bo 23 jaar.
Club dj's sodat ons heupe kan swaai!
Stuur julle aansoeke na info@clubvertigo.co.za
