Oorsig:
Die "Mikrogolf Kookboek" bied 'n verskeidenheid maklike en vinnige resepte wat spesiaal ontwerp is vir mikrogolfkook. Dit bevat praktiese wenke vir die doeltreffende gebruik van die mikrogolfoond, en is ideaal vir enigiemand wat tyd wil bespaar in die kombuis.
Prys: R20
Hoe kry ek die boek: Tel op in Potcefstroom
Kontak Nommer: 073-551-6612
Whatsapp: kliek hier