Die Potchefstroom Dorp Rugbyklub het hierdie naweek weereens hul veggees en vaardigheid op die rugbyveld bewys deur 'n skoonskip van oorwinnings teen hul opponente te maak. Dit was 'n positiewe naweek, gevul met opwinding, bekommernis, benoudheid en uiteindelik, blydskap, soos die spanne hul teensta