69ha Binneplasie in Oudedorp omgewing, met die mooiste sonsondergange langs die 1.7km Mooirivier, waar dit onder aan grens. Hierdie plasie het baie potensiaal vir iemand wat wil boer op kleinskaal en nogsteeds wil werk in die dorp.
R 3 950 000
Ligging:
- 11km vanaf Potchefstroom op die Carletonville pad tot op die plasie
- van die 11km is 4 km grondpad
Weiding en lande:
- so ongeveer 10ha lande
- res is weiding vir beeste of skape
Waterbronne:
- 3 boorgate waarvan een toegerus is met 'n sonpomp
- groot sementdam
- sementkrip naby die boorgate
- 5000lt tank op staander om water in te stoor
- ingelyste water vanuit die kanaal (0.6 ha)
- 8kw sun synk inverter met 4 salvare one batterye en 20 panele (van grid af)
- daar is n 3-fase Eskom aansluiting, sou jy weer Eskom wil gebruik
Hoofwoning: (nuut oorgedoen)
- 2 slaapkamers
- 2 badkamers
- leefarea met 'n "rocket mass heater"
- oopplan kombuis met opwas/waskamer
- eetkamer aangrensend aan kombuis
- groot buitestoep
- erf is omhein met elektriese heining
Buite geboue en toerusting:
- 1 groot stoor met drie pakkamers
- 2 stoorkamers naby die huis met toiletgeriewe
- afdak vir twee voertuie
- ou huis wat weer herstel kan word, of as stoorplek gebruik kan word
- 1 werkershuis
- klipkraal met beeshanteringsgeriewe en laaibank
Moenie hierdie koop misloop nie, hier is baie potensiaal.
Ellen du Plessis 082 652 9404
Noordbrug Eiendomme
Kliek hier vir nog fotos en inligting