Laerskool Baillie Park is ongelooflik trots op die volgende rugbyseuns wat onderskeidelik ingesluit is in die o/11 en o/12 Potchefstroomse Rugby Spanne en aan die Distrikte weke deelneem vandag en môre.
o/11 Distrikte Week in Rustenburg
Baie geluk en sterkte aan die o/11 spelers wat in Rustenburg deelneem:
FJ Bornman
Teagan Els
Dian Engelbrecht
Luan Crouwcamp
Ryan Erasmus
Ruben Botes
Lihann Kemp
Janco Procto
Christiaan Roestorf
o/12 Distrikte Week in Klerksdorp
Die o/12 spelers wat in Klerksdorp deelneem, is:
Benno Botha
Janco jv Rensburg
Berrick Swanepoel
Wilmar Pretorius
Rossauw Visser
Jurie Kemp
Marnich de Koker
Ons is Baie Trots
Ons Baillie-gemeenskap is baie trots op julle! Julle harde werk en toewyding het julle tot hier gebring, en ons weet julle sal ons trots maak op die veld. Hou aan om groot hoogtes te bereik!