![](https://static.wixstatic.com/media/2d4f4c_9361fea6aca34f9bae862ad1fe30f701~mv2.webp)
Baillie vs Mooirivier
Kom ondersteun Baillie se Rugby en Netbal liga wedstryde vandag 30 April, teen Mooirivier Laerskool op Laerskool Baillie park se velde!
Sien die program hieronder en moenie die opwinding misloop nie.
Kom ervaar die krag en passie van die twee spanne in aksie.
Dit beloof om 'n dag vol sport, geesdrif en gemeenskaps gees te wees.
Wees deel van die aksie en help Laerskool Baillie Park om hulle teenstanders Laerskool Mooirivier te oorwin!
![](https://static.wixstatic.com/media/2d4f4c_80e8c2b2830a4c4999d115995bf57cc1~mv2.jpg/v1/fill/w_147,h_208,al_c,q_80,usm_0.66_1.00_0.01,blur_2,enc_auto/2d4f4c_80e8c2b2830a4c4999d115995bf57cc1~mv2.jpg)
![](https://static.wixstatic.com/media/2d4f4c_902ee483f5a04973a537576b21cad6aa~mv2.jpg/v1/fill/w_147,h_208,al_c,q_80,usm_0.66_1.00_0.01,blur_2,enc_auto/2d4f4c_902ee483f5a04973a537576b21cad6aa~mv2.jpg)
#BailliesvsTokkies #thegotoguy # Sportnuus