🏏 🏏 🏏 🏏 🏏 🏏 🏏 🏏 🏏 🏏
Johenku Viljoen, ’n belowende jong krieketspeler, berei tans voor vir ’n spesiale kriekettoer na Jubaweni, en die gemeenskap word uitgenooi om hom deur ’n fondsinsameling te ondersteun.Hierdie toer bied vir Johenku die geleentheid om sy talent op ’n hoër vlak te wys, w