Dis een ding om van ’n droomtroue te praat. Dis ’n ander storie as jy moet begin beplan. Skielik gaan dit nie net oor blomme en liggies nie. Jy’t besluite om te maak oor kos, musiek, plek, weer, stoele, tye, mense… en jou een tannie wat altyd kla. Gelukkig is daar plekke soos Makarios wat presies we