Aanlyn Webinar oor ADHD - ADD

Contact Info:
Website:
Facebook:
Telephone:
E-Mail:
WhatsApp:
Share this:
076-330-5571
076-330-5571
Event Info:
Date/s:
City/Town:
Venue:
Ticket Pricing:
Ticket Site:
Apr 15, 2025
Potchefstroom
Potchefstroom, South Africa
Gratis
Dagboek 15 April 19h00 - Aanlyn Webinar oor ADHD/ADD
Sooooveel kinders (en al hoe meer volwassenes) word gediagnoseer met ADHD/ADD.
Hoekom?
Was dit nog altyd daar en nou het ons uiteindelik 'n diagnose vir hierdie "kondisie" - OF het ons Westerse leefstyl 'n groter rol in die ontwikkeling van ADHD as wat ons dink?
Is daar hoop, of is Ritalin die antwoord???
Kom leer meer, Dinsdag 15 April 2025 om 19h00.
[https://meet.google.com/ynr-yycz-fnx](https://meet.google.com/ynr-yycz-fnx)
Deel asseblief met ENIGE IEMAND wat kan baatvind!