Habitat Chalk Verf Werkswinkel

Contact Info:
Website:
Facebook:
Telephone:
E-Mail:
WhatsApp:
Share this:
018-294-5008
063-281-3630
Event Info:
Date/s:
City/Town:
Venue:
Ticket Pricing:
Ticket Site:
Apr 12, 2025
Potchefstroom
10 Fleishack St, Potchefstroom, 2531, South Africa
R490.00 per persoon
018-294-5008, of WhatsApp: 063-281-3630
Skep jou eie Chalk verf krat op jou kreatiewe manier
met n groot verskeidenheid van kleure en stencils om van te
kies, teen R490 p.p
Chalk Paint Werkswinkel besonderhede:
Datum: 12 April 2025
Tyd: 08:30 - 13:00
Plek: HABiTAT-gebou (bo) by 8 Fleishackstraat, Potchefstroom
Koste: R 490 per persoon (vir alle basiese benodighede)
Kaartjies: Slegs 10 plekke.
Vir meer inligting kontak ons op:
Tel: 0182945008
Whatsapp: 0632813630
Epos: info@habitatpotch.co.za
Oor die afgelope 25 jaar het HABiTAT 'n huishoudelike naam geword in verf en hardeware, en het uitgebrei na elektriese toebehore in 2003, kunshandwerk en dekor in 2004 en bied nou 'n wye verskeidenheid produkte aan kliënte regoor Suid-Afrika.