top of page
IG Botma Boerdery
Town:
Bothaville
Position:
Beesbestuurder
Experience Needed:
Vereistes:
Toepaslike ondervinding in alle aspekte van die bestuur van ‘n kudde.
Ouderdom verkieslik tussen 21 en 45 jaar.
Kennis van Stoetboerdery sal ‘n groot aanwins wees.
Geldige rybewys is ‘n voorvereiste.
KI en dragtigheidsondersoeke ‘n aanwins.
Kennis van instandhouding.
Netheid en trots in jouself en werksomgewing.
Goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede en organiseringsvermoë.
Moet onafhanklik en selfstandig kan werk.
Ondervinding in Mielie Boerdery en implement-operateurs soos bv. Stropers, Spuite, Trekkers sal ook voordelig wees.
Requirements:
Bykomende inligting:
Geen kriminele rekord.
Salaris en voordele sal tydens die onderhoud bespreek word.
Duties Include:
Beskrywing van betrekking:
Kuddebestuur
Kuddegesondheid
Weidingsbestuur
Voeding
Reproduksie
Voerkraalbestuur
Rekordhouding
Kennis en begrip van arbeidswetgewing
Bereiking van optimale produksie
Brandbestuur
Administrasie
Additional Info:
Sluitingsdatum: 20 Maart 2025
Diensaanvaarding: 31 Maart 2025
Starting Date:
March 21, 2025
Date Created:
February 26, 2025
bottom of page