top of page
The Go-To Guy was by die Kromdraai-brug oppad na Viljoenskroon
🌊 The Go-To Guy was by die Kromdraai-brug oppad na Viljoenskroon 🚗💦
Soos julle in die video kan sien, vloei die Vaalrivier tans sterk! 🌧️🌊
Ons is nuuskierig om te hoor – is daar ander areas wat ons nog moet wys?Laat weet vir ons in die comments! 💬👇
Ons deel graag unieke en interessante dinge van die omgewing – hou dop vir nog sulke avonture! 🎥🌾
#TheGoToGuy #Potchefstroom #StroomStories #Kromdraai #Vaalrivier #WaterVlakke #DJI
Comments
Comparte lo que piensasSé el primero en escribir un comentario.
bottom of page