top of page

BodyLab EMS SA

💥 Wil jy jou oefensessies na die volgende vlak neem? Ons het by BodyLab EMS SA gekuier om te sien hoe hulle 21ste Eeu gesondheids- en fiksheidsrevolusie werk!
Pieter het 'n sessie aangedurf om EMS in aksie te wys! 💪⚡Met net 20 minute van intense EMS oefening kry jy:
Vetverbranding 🔥
Kragbou 💥
Beseringsrehabilitasie 🩹
Selulietvermindering ✨
EMS aktiveer jy 90% van jou spiermassa in net een sessie – wat beteken jy werk dieper spiere intensief! Bodylab se een-tot-een sessies, met persoonlike afrigting en programme wat aanpas by jou behoeftes, maak dit ideaal vir enigiemand, van beginners tot gevorderdes. Kom ervaar dit self en word ‘n beter jy! 🙌
#TheGoToGuy #StroomStories #PotchGazette #Potchefstroom #BodylabEMS #VetVerbrand #KragBou #Potchefstroom #EMSRevolusie #Bodylab #FiksheidsDoelwitte.

Comments

Fikirlerinizi Paylaşınİlk yorumu siz yazın.
bottom of page